WHITE KNIGHTS WORLD WIDE

WHITE KNIGHTS WORLD WIDE

Saturday 12 April 2014

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr added 4 new photos.
2 hrs ·
My seuns se eerste burgerregte protesoptog. Grootoog en skoon wakkergeskrik. As ons kabinet kan bestaan uit vrygelate politieke gevangene, en as Selebi en Shaik en McBride mag gholf speel, kan oom Clive mediese parool kry.
*
Rapport laat weet daar is n handjievol vroue op ons lys 600 wat toe nie eintlik deur swartes vermoor is nie. Dit kan wees. Maar hulle gaan BAIE MEER as 'n 'handjievol' moet opspoor. Want ons kon net so 60 wit eggenotemoordenaars opspoor. Nice try Rapport (om sekere SA verkragslagoffers se kreet as onbenullig af te maak. Skaam julle)


 Steve Hofmeyr's photo.


No comments:

Post a Comment